Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf voor die MK Awards

Hier is die week se Vrydag Bederf, en dis lekker vroeg. Vanaand gaan ek en Posduif die MK Awards bywoon. As jy wil kan jy die live broadcast kyk op MK op DSTV vanaand. As jy nie DSTV het nie, kry jou gat by Arcade Empire want hulle gaan dit live daar wys en na die tyd speel so paar bands. Gaan andersins na die MK Awards After Party by Arcade môreaand. Jy sal moontlik vir Soutie en Robbies daar raakloop.

Miskien sal ek vanaand so paar foto’s tweet. Ek maak geen beloftes nie, want ek mag dalk net te dronk wees. Either way sal jy die foto’s Maandag op ons Facebook page sien. Terwyl jy by ons Facebook page is, like dit sommer en invite jou vriende om die page ook te join.

Lekker naweek julle, wees veilig en geniet die week se Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *