Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Binnebek Banter #2 Shadowclub Interview

Awe hier gat ons weer! Binnebek Banter episode 2!

Hierdie week het ons ‘n interview met fokken kick ass nuwe(rige) SA band: SHADOWCLUB! Ons het hulle gaan kyk by Steak ‘n Ale in Centurion en dit was beslis een van die beste live shows wat ek nog gesien het. Briljant, foutloos, all-round befok!!
Hier is hy, enjoy!

BinneBek Banter Episode 2 by Gevaaalik.com

Links vir wat in die podcast bespreek is:
Vodka tampons:
http://www.geekosystem.com/vodka-soaked-tampons/
SHADOWCLUB VIDEO:
Good Morning Killer
Kat op LSD:
http://www.youtube.com/watch?v=EJEw3A_QO9o
Soldate op LSD:

Hierdie week se prys is ‘n bottel Richelou brannas my seun, so fokken luister die ding!
Lekker, kyk uit vir episode 3.

You may also like...

2 Responses

  1. November 29, 2011

    […] daardie aand. By die Converse Block Party in Assembly. Daar speel 'n hele paar befokte bands soos Shadowclub, Sibot en vele meer. Kaartjies by die deur is R60 en R50 as jy jou kaartjie online koop. Dit is […]

  2. November 30, 2011

    […] kom… Robbies, Ant, Monkey Marcel, Soutie en ek het gister aand nog 'n podcast gedoen. In die vorige episode van Binnebek Banter het ons vir Shadowclub 'n paar vrae gevra. Gisteraand het ons weer so iets gedoen met 'n ander […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *