Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Call of Duty Dubstep

Wat doen jy as jy heavy baie Call of Duty speel, heeltyd na dubstep luister en te veel tyd op jou hande het? Maklik, jy kombineer die twee. Deur klanke wat uit die game uit kom te gebruik om in te mix by dubstep. As jy klaar is met die dan edit jy dit in ‘n lekker advertensie vir jouself as Dubstep DJ en hoop jy word die volgende Skrillex. Check net die video hier onder. Ek moet erken ek het die al so twee keer deur geluister.

You may also like...

1 Response

  1. May 23, 2013

    […] die Call of Duty franchise het lanklaas iets innovative gebring na die first person war shooter tafel, maar ek hou […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *