Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Van Coke se nuwe single

Almal ken hierdie band en almal love hulle. As jy nie van hulle hou nie, weet ons jy jok. Hulle eerste single, genaamd “Vir Almal”, is ‘n maand gelede vrygestel en die tweede single is uit. Ek is mal daaroor. Kan iemand raai watse cover die chorus is?

Click en geniet.

You may also like...

1 Response

  1. Jarra says:

    Fokken awesome ! Die nuwe album gaan insane wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *