Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ex-bassist van Weezer dood na weird voorspelling

Mikey Welsh (1971-2011), ex-bassist van Weezer

Mikey Welsh, ex-bassist van die alternative rock band Weezer, is op 40-jarige ouderdom dood aan ‘n hartaanval. Welsh is Saterdag dood aangetref in ‘n hotelkamer in Chicago. Wat sy dood baie weird maak, is dat Welsh dit twee weke gelede op Twitter voorspel het. Nadat hy Saterdag nie opgedaag het om homself uit die hotel te check nie, het van die hotelpersoneel by sy kamer ingegaan en sy lyk gevind. Vermoedelik het hy ‘n oordosis pynpille gedrink.

Op 26 September het Welsh die volgende chilling tweets geskryf:

Welsh het vir Weezer bass gespeel tussen 1998 en 2001. Nadat hy die band verlaat het, het hy ‘n amateurskilder geword.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *