Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Foo Fighters Garage Tour

Die Foo Fighters het so rukkie gelede op ‘n toer gegaan waar hulle in hulle fans se garages ‘n gig kom speel om hulle nuwe album Wasting Light te support. Baie van julle sal seker weet dat Wasting Light in Dave Grohl se garage gemaak is, so dit is nogals van pas om ‘n tour te doen in garages. Foo Fighters like obviously hulle fans net so baie soos hulle fans hulle like. Hierbo is ‘n 40 minuut documentary waarin jy die band kan sien setup doen en dan perform in ‘n afgetrede brandweerman se garage in die die suburbs van New York. Gelukkig is die bra se garage lekker groot. Lang video om te kyk maar definitief die moeite werd as jy ‘n Foo Fighters fan is.

You may also like...

1 Response

  1. February 1, 2012

    […] vir hulle nuutste album ses Grammy nominations gekry en hulle het selfs al shows gespeel vir van hulle fans in die fans se garages. Of jy nou die Foo Fighters like of nie jy kan nie stry met wat hulle al bereik het nie. in die […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *