Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com feature op MFM 92.6

As jy sou belangstel om ‘n feature van gevaaalik.com te hoor op die radio kan jy vanaand na Hitlist luister op MFM 92.6. Dit is Stellenbosch se Tuks FM soos ek kan aflei. Vicky se show Hitlist is vanaf 21:00 – 24:00 Maandag tot Vrydag. Vanaand 22:15 feature sy gevaaalik.com as ‘n Featured Blog. So tune in en as jy nie in Stellenbosch bly nie kan jy MFM 92.6 live stream deur die interwebs by http://mfm.co.za.

Jy kan Vicky op Twitter follow ook. Ok nou vir bietjie lekker lag.

You may also like...

1 Response

  1. Vicky says:

    Baie dankie vir die mention op die blog jong! Baie kewl blog, jul moet sommer vir Jacques Coetzer dankie se – hy’s die een wat verantwoordelik is hiervoor! 😉 Sterkte vorentoe en dankie vir nog ‘n lekker blog wat ek kan volg!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *