Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: April 2011

Van Coke drink bloed 0

Van Coke drink bloed

Ons het almal geweet dat Eternity, Suid-Afrika se onlangse vampire movie, super baie gaan suig. Dit het super baie gesuig. Om die kakheid van Eternity binne konteks te plaas, kan mens amper sê dit...

An unexpected turn 0

An unexpected turn

Niemand (behalwe mense wat dalk obsessief is oor musicals) dink ooit dat hulle s’n so sal wees nie. Hoe sal jy andersins van sulke cool video’s uitvind as dit nie op gevaaalik.com is nie?

National Cleavage Day 2

National Cleavage Day

Soos meeste mense weet, is dit vandag National Cleavage Day in Suid-Afrika. Ons hier by gevaaalik.com het besluit om ook deel te neem aan die celebrations. So hier is ‘n paar nice cleavage-fototjies vir...

Webblad wys Robbie Klay ís toe leuenaar 0

Webblad wys Robbie Klay ís toe leuenaar

Pretoria. Daar was chaos toe Mevrou Koeks Verwoerd gister histeries in die local Spar inhardloop. “Dit was werklik tragies om te aanskou,” het Sarel Berg aan ons korrespondent vertel. Verwoerd was nog in haar...

Slipknot sal Bieber ballas gee 0

Slipknot sal Bieber ballas gee

Soos almal weet is Juntin Bieber ‘n klein talentlose poesbek. Ons hier by gevaaalik.com vermoed dat Justin se musiek so kak is oor hy gebore is sonder balls, en dus lyk en klink hy...

Om Skouspel te verbeter 2

Om Skouspel te verbeter

Onlangs het Stix geskryf oor hoe Singstar nou super kommin geword het met die toetrede van Afrikaanse vermaaklikheidsterre tot die Singstar-stal. Wel, hier by gevaaalik.com hou ons jou op die voorpunt van alle verwikkelinge...