Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: April 2011

AB de Villiers mik hoog met crossover 1

AB de Villiers mik hoog met crossover

Ek het al van seriously weird crossovers gehoor. Met “crossover” verwys ek hier na wanneer ‘n bekende persoon ‘n dramatiese loopbaanskuif maak. Wel, dit is meer ‘n totale verandering as net ‘n skuif, om...

Student Assassin 0

Student Assassin

Wat maak jy as jy ‘n lesbian student is wat se polisie vrou meisie onvoer word deur die badguys? Wat enige student sal doen. Jy word ‘n assassin wat jou pad deur die baddies...

Megan Fox 0

Megan Fox

Ja, die pic hierbo is uit Eminem en Rihanna se music video “Love the Way You Lie”. En dankie fokken tog daarvoor, want vir net ‘n paar minute was MTV actually kykbaar. Of course...

Katoolsie doen dit weer 0

Katoolsie doen dit weer

Almal weet dat ons hier by gevaaalik.com lewe van zef mense, treffers, dansmoves, woorde, houdings en jokes. Ons intelligensiespan het hierdie pragbrief onderskep en ons voel ons moet dit met julle deel.   Beste...

Vra vir water en jy sal bloed ontvang 3

Vra vir water en jy sal bloed ontvang

Ek’s seker almal het al die video van Andries Tatane op die nuus gesien. Volgens my was dit ‘n baie hartseer dag vir ons samelewing, ons demokrasie, en die mensdom. Om iemand teen point...

Gaan dit regtig so kak met die Bulls? 0

Gaan dit regtig so kak met die Bulls?

Môre, môre, môre, Ek hoop al julle robbiese het so ‘n kak-gevaaalike naweek soos ek gehad. Indien nie, wel, as jy ‘n Blou Bul-ondersteuner is, gaan hierdie post jou nie opkikker nie. Ons almal...