2 Facebook: jou daaglikse dosis kak wat jy nie wil weet nie November 15, 2011 by Stix Gevaaalik · Published November 15, 2011
Gaan nog verder af met sy updates dan sal jy sien daai een waar sy pel vra of hy van sy kar of girl praat.
Ek het daarvoor gesoek, maar sy profile is nogal iets om deur te fokken werk. Ek moes eers gaan kots.
ja hy wil alewig iemand mur en blaksam
Hahahaha, dit is hilarious. Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het!