Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

National Cleavage Day

Soos meeste mense weet, is dit vandag National Cleavage Day in Suid-Afrika. Ons hier by gevaaalik.com het besluit om ook deel te neem aan die celebrations. So hier is ‘n paar nice cleavage-fototjies vir julle.

Dames, voel vry om vandag jou cleavage foto’s met ons te deel deur dit aan sexygevaaalik[@]gevaaalik[dot]com te mail. Wees kreatief en wees trots.

Julle kan ons ook kom join vanaand by die Boobs, Beer and Braai event by Aandklas in Hatfield. Kom drink ‘n dop en geniet die aand saam met ons. Jy weet jy wil. Gaan kyk na hierdie Facebook page vir meer info. Boobs, Beer en BraaiBoy.

You may also like...

2 Responses

  1. Tiaan says:

    Awsome pics. Beste geskenk veral as n mens moet verjaar op nasionale cleavage day. Ek is darem 1 van daai lucky dudes.

  1. March 30, 2012

    […] Bederf en dis National Cleavage day Ja dit is National Cleavage Day. Dus het die week se Vrydag Bederf 'n theme. Raai wat dit is? Vyftig randjies vir jou. Elke foto […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *