Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Van Coke drink bloed

Ons het almal geweet dat Eternity, Suid-Afrika se onlangse vampire movie, super baie gaan suig. Dit het super baie gesuig. Om die kakheid van Eternity binne konteks te plaas, kan mens amper sê dit was nog kakker as Twilight. En nou is daar blykbaar nog een oppad. Bloedsuiers – The Movie.

Dis nog bietjie vroeg om te opinionated te raak, maar hier is die trailers tot dusver. Hulle het vir Van Coke, en dit is sekerlik ‘n verbetering op Eternity se Christina Storm. En met lines soos “Dink jy hy’s dead?” gevolg deur “Natuurlik is hy dood, bra, hy’s ‘n vampier”, is daar dalk hoop.

Die producers volg ook ‘n weird werkwyse hiermee: hulle noem dit “gehoorbefondsing”. Besoek hulle website as jy meer wil weet.



You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *