Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

FHM 100 Sexiest Women in the World 2011

Stem nou vir Yolandi Malherbe op http://fhm.co.za/fhm-100-sexiest/

So het jy al gaan stem vir jou gunsteling in FHM se “100 Sexiest Women in the World 2011”? Die ouens hier by gevaaalik.com het al lankal gaan stem. In ons top 10 is natuurlik ook ons gunsteling Gevaaalike-Dame, Yolandi Malherbe (also known as Juicy Jemma). Sommige lesers sal onthou dat ons vroeër hierdie jaar twee exclusive interviews met Yolandi kon voer (lees die een hier as jy dit for some reason gemis het), en natuurlik kon ons toe ook foto’s plaas wat jy op daardie stadium nêrens anders as op gevaaalik.com sou kry nie.

As jy nog nie voel dit is jou plig om vir Yolandi te gaan stem net om dankie te sê vir die great foto’s en interviews wat sy vir ons gegee het nie, dink ook aan die Playstation 3 wat jy kan wen. Jy kan ook soveel keer stem as wat jy wil, so stem fokken nou op fhm.co.za of SMS “Sexy Yolandi Malherbe” aan 34973. (En natuurlik kan ons nie verantwoordelik gehou word vir die koste van die SMS nie. Yolandi sal wel baie dankbaar wees – en, let’s face it, jy skuld haar dit!)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *