Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Slipknot sal Bieber ballas gee

Soos almal weet is Juntin Bieber ‘n klein talentlose poesbek. Ons hier by gevaaalik.com vermoed dat Justin se musiek so kak is oor hy gebore is sonder balls, en dus lyk en klink hy soos ‘n klein lesbian. Sodra Justin bietjie testosteroon in sy lyf kry mag dinge dalk vir hom begin beter lyk. Slipknot het baie testosteroon, so baie in fact dat dit dalk vir Bieber kan help.

As jy my nie glo nie, laat ek gou my punt staaf. Justin Bieber is tien teen een gebore met eierstokke in plaas van ballas. Dus sy vroulike stemmetjie. Dit is ook die rede waarom sy voorkoms baie in gemeen het met ‘n jong lesbian s’n. Hier gee ek dan vir julle Justin Bierber vs. Slipknot. Slipknot se testosteroon spoel oor in hulle musiek. Hierdie is wat jy kry as jy die twee kombineer. Kyk, dit is definitief nie so befok soos Slipknot op hul eie nie, maar darem klink Bieber se kak song Baby baie beter in dié mix.

Geniet hom.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *