Omdat ons julle try gee wat julle wil hê
So ‘n paar van ons lesers het gevra dat ons hulle bietjie inspirasie vir die res van die week gee. Een van ons lesers het selfs so ver gegaan om dit op ons Facebook fan page aan ons te vra. Julle kan ons ook vra via twatter, want gevaaalik.com is ook daar. So hierdie versameling dames wat hulle borste vry in hul hemde laat rondhang, gaan spesiaal uit aan al die ouens wat gevra het daarvoor, onder andere Clayton. Geniet dit, en onthou mens moet mens se hande was nadat jy aan jou privaatdele vat.
Chive on.
Waar is die chick in die laaste foto se naeltjie?
Hahahaha. Nee ek weet nie. Ek het dit nie eers gesien nie, was te besig om daardie mooi oë te beskou.