Wolfmother – Woman/Love Train

Wolfmother is ‘n awesome band uit Australia. As jy hulle nog nie ken nie hier is ‘n baie goeie beskrywing van Wikipedia af:

Chris Nixon of the San Diego Union-Tribune also responded favourably to the band’s rock sound comparing it to “the pre-punk angst of MC5 and Steppenwolf’s hard-edged psychedelia” and that they add “sparkle with modern recording techniques”, comparing them with Kyuss, early Queens of the Stone Age.

Baie van die ouens is nie meer in die band nie, maar ek like die foto

Baie van die ouens is nie meer in die band nie, maar ek like die foto

Wolfmother ken sukses nou al vir ‘n paar jaar. Hulle het al ‘n Australian toer gedoen saam met AC/DC. Ek dink Wolfmother is awesome en ek het hulle Cosmic Egg album was vir my een van die beste albums van 2009. Jy kan die Cosmic Egg album nou deur Kalahari.com koop vir net R66.95, click net hier.

Hier onder is ‘n video met “Woman” en ‘n stukkie van die song “Love Train”. Wat dink jy van Wolfmother?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *