Bill Burr vertel hoekom Yoko Ono suig

Yoko Ono crazy

Die Beatles is tot vandag toe nog een van die grootste bands wat daar nog ooit was. Hulle was on top of the world tot Yoko Ono haar kloue in John Lennon in gekry het. Hier onder is ‘n vinnige video waar stand-up comedian Bill Burr verduidelik hoekom Yoko Ono suig. Dit is fokken snaaks, geniet dit.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *