Jozi Shore Episonde 2: The Nutrition Store

Jozi Shore

Suid-Afrika se nuutste reality TV reeks, Jozi Shore, is terug met episode twee; “The Nutrition Store”. So twee weke terug het ons episode een hier op gevaaalik.com gehad. Dit was ‘n hit en het al oor 140 000 views op Youtube. Hier onder is episode 2 waar die spiertiere gaan soek na hulle “nutrition”.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *