Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wolf, wolf, hoelaat is dit? Stoute Boudjies tyd

Die kort week is besig om met my kop te smokkel. Laasweek se Vrydag Bederf was laat, en nou moet ek al klaar weer Stoute Boudjies ook uit kry. Die tyd vlieg. Dankie aan almal wat foto’s instuur na gevaaalik.com. As jy ook ‘n foto het wat jy wil deel, doen dit sommer via WhatsApp (0788452709).

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *