Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies verander jou uitkyk

Waar sit jy nou? Is die kantoor? ‘n Grys hokkie in ‘n reeks grys hokkies wat rondom jou is. Met vaal en grys robotte wat rondom jou ‘drone’ vir agt ure ‘n dag. Dit is nooit te laat om te ontsnap uit daardie lokval uit nie. Jy kan altyd besluit om die volgende exit te vat en kyk waar jy opeindig. Die goei nuus is, die highway gaan nie verdwyn nie, as jy moet kan jy altyd weer terug op die highway klim.

Laat die Stoute Boudjies vandag jou stukkie kleur wees in die vaal grys. Die eerste stap tot ‘n nuwe adventure. Dit is nou, as jy wil.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20160302 (3)

Stoute Boudjies 20160302 (4)

Stoute Boudjies 20160302 (5)

Gevaaalik Podcast #60 - Tiny Town

gevaaalik.comedy Podcast #60 – Tiny Town. Perfek vir luister terwyl jy by die werk is. Of perfek vir download terwyl jy op die werk se Wi-Fi is.

Stoute Boudjies 20160302 (6)

Stoute Boudjies 20160302 (7)

Stoute Boudjies 20160302 (8)

Stoute Boudjies 20160302 (9)

Stoute Boudjies 20160302 (10)

Stoute Boudjies 20160302

Stoute Boudjies 20160302 (2)

Stoute Boudjies 20160302

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *