Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Werk hard aan Random Gevaaalikhede

Wie wil nou net sit en niks doen nie? Wel, seker jy oor jy by die werk is en jy jouself doodverveel. Hier is iets om te doen: Loer na die Random Gevaaalikhede en deel die link saam met die ander mense in die kantoor. Email, Skype, Sticky Note of posduif, hoe jy die Random Gevaaalikhede onder jou medewerkers en vriende se neuse kry is jou keuse. Weet net dat hulle baie dankbaar sal wees dat jy hulle die kans gegee het om minder verveeld te wees.

Anders as dit kan jy ‘n comment los as jy jou bek wil rek. Jy kan opteken vir ons nuusbrief of jy kan ons Facebook Page ‘n like gaan gee.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160728 (2)

Random Gevaaalikhede 20160728 (3)

gevaaalikKruger

Die foto hier bo is een van die foto’s wat ons geneem het tydens gevaaaliKruger. Jy kan meer lees oor ons hele trip, hier. Lekker stukkies vermaak om jou besig te hou en te help jou volgende avontuur uitdink.

Random Gevaaalikhede 20160728 (4)

Random Gevaaalikhede 20160728 (5)

Die kuns van ‘n goeie Stoute Boudjies foto neem. Die beste manier om te leer is om te sien hoe ander dit doen, so loer hier na die Stoute Boudjies.

Random Gevaaalikhede 20160728 (6)

Random Gevaaalikhede 20160728 (7)

Random Gevaaalikhede 20160728 (8)

Random Gevaaalikhede 20160728 (9)

Random Gevaaalikhede 20160728 (11)

Random Gevaaalikhede 20160728 (12)

Random Gevaaalikhede 20160728 (13)

Het jy die comment gemis van die bra wat ons stukkie wat die spot dryf met Pokemon Go bietjie te ernstig opvat? Loer net hier en lag saam met die res van ons.

Random Gevaaalikhede 20160728

Random Gevaaalikhede 20160728 (10)

In die week se Dinsdagram wys ons jou hoe om bietjie metal in jou Instagram te kry.

Screen Shot 2016-07-05 at 5.22.48 PM

You may also like...

2 Responses

  1. Vannhh says:

    Hey Stix, is daai gevaaaliKruger pic dalk geborg deur FNB? 😉

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Fokkit! Het nooit eers daaraan gedink nie. Maar nee, ongelukkig nie. Sover is dit net King Price wat gevaaalik.com die maand aan die gang hou. Hahaha

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *