Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies tussen die gejaag

Die stad is weird. Die jaag jou aan sonder dat jy dit eers agterkom. Net heeltyd besig. Besig om reg te maak vir werk. Besig om te ry. Besig om te werk. Besig om middagete te eet. Besig. Miskien is dit daardie weird gevoel wat jy kry in die bosveld of ‘n woud. Veral daar waar daar nie selfoon-opvangs is nie. Dit voel asof ‘n gewig van jou skouers af is. ‘n Gewig wat jy nie kan sien nie. Miskien voel jy so omdat jy skielik nie besig hoef te wees met enige iets nie, net lewe. En lewe is baie makliker deesdae as wat dit net so 400 of 500 jaar terug was.

Tussen is alles, is daar hier en daar tyd vir Stoute Boudjies. Dit is iets wat jy wel nie sonder internet kan kry nie.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20160727 (2)

Stoute Boudjies 20160727 (3)

Stoute Boudjies 20160727 (4)

Stoute Boudjies 20160727 (5)

Stoute Boudjies 20160727 (8)

Stoute Boudjies 20160727 (10)

Stoute Boudjies 20160727

Stoute Boudjies 20160727

Stoute Boudjies 20160727 (6)

Stoute Boudjies 20160727 (7)

Stoute Boudjies 20160727 (9)

Stoute Boudjies 20160727 (11)

Vergeet vir nog so paar minute van die stad en loer na dag 2 se foto’s van ons gevaaaliKruger trip.

gevaaaliKruger - Vroegste voel vang die wurm

You may also like...

3 Responses

  1. Vannhh says:

    Hey Stix, long shot maar enige kans vir n nuwe kategorie wat fokus op ons local talent? FHM was nogal n kakkerige mag, maar ek onthou voor hulle deure toe gemaak het, het hulle befokte reader submitted amateur FHM Honeys gehad. Beste deel van die magazine gewees in my opinie.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Ons kry so hier en daar ‘n local submission. Meeste van die tyd wil die girls nie hul gesigte wys nie en ook nie hulle name by die foto’s hê nie. Daar was al dames in die verlede wat mense haar naam Google en dan kom foto’s van gevaaalik.com op, dan word ons weer gevra om die foto’s te remove. Daar is nog nie genoeg local dames wat foto’s in stuur dat dit ‘n hele kategorie sal kan handhaaf nie. Maar ek sal bietjie dink oor wat ons kan doen om die te maak gebeur, somehow.

  3. Vannhh says:

    @Stix Awesome! Hoop jy kan iets reel. Miskien n kompetisie met n borg wat bietjie marketing kan doen daardeur?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *