Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede want podcast is moeilik

Ek het ‘n podcast record laasweek. Eintlik het ek drie record. Een was wel nie vir “Hoe was jou naweek?” nie. Tog, het ek steeds nie die podcast uitgesit nie. Podcasts edit en maak vat tyd, en ek kort ‘n breek. Dus doen ek maar eerder Random Gevaaalikhede. Ek kon gisteraand die podcast episodes uitgekry het, maar ek het eerder agt nuwe designs vir GVLK hemde gemaak. Hou maar die site en my Instagram dop as jy eerste wil wees om die nuwe GVLK hempies te sien.

Geniert die week se Random Gevaaalikhede.

Koop vir jou ‘n GVLK hempie, officially net beskikbaar by komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *