Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Van reg oor die internet kom almal bymekaar vir Random Gevaaalikhede

Eerste keer op gevaaalik.com? Kom ek verduidelik gou vir jou hoe werk die Random Gevaaalikhede: Mense van regoor die internet stuur foto’s na gevaaalikdotcom@gmail.com. Memes, snaakse foto’s, cool foto’s, mooi foto’s en soms ‘n sexy foto of twee. Elke Maandag en elke Donderdag gaan daar ‘n versameling van hierdie foto’s wat ingestuur is uit in die Random Gevaaalikhede.

Woensdag is vir Stoute Boudjies en Vrydag is vir Vrydag Bederf. As jy elke Vrydag ‘n email wil kry met links van alles wat jy die week gemis het op gevaaalik.com, dan kan jy hier gaan die gevaaalik nuusbrief kry.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *