Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf oor die langnaweek

Die Vrydag Bederf is nie net laat oor dit ‘n langnaweek was nie, maar ook omdat ek werk. Ek is opsoek na fitness influencers. As jy iemand ken, doen my ‘n guns en los vir my ‘n comment asb na die persoon se Instagram account toe. Dames of ouens kan werk, verkieslik vanaf Gauteng. Kom nou ouens, help my uit hier asb. Ek weet julle volg hot fitness girls op Instagram, so skiet vir my ‘n link.

As jy ook wil foto’s stuur na gevaaalik.com, kan jy die foto’s gerus met WhatsApp (0788452709) stuur.

Geniet jou laaste dag af en die Vrydag Bederf.

Onthou jy vir Simone? Kom ek help jou onthou.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

Ek het ‘n loophole ontdek sodat jy R200 kan spaar op Call of Duty WW2 se normale prys. Vind uit hoe deur hier te check.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *