Oumense se opinie oor Dubstep

Dis gladnie nuwe nuus dat mense se voorkeure in musiek generasie-gebonde is tot ‘n groot mate nie. Dis waarom hierdie ouens gedink het dit sal interessant wees om ‘n paar mense uit die vorige generasies te vrae wat hul menings oor Dubstep is. Nou Dubstep is baie soos whiskey, chilli, anal sex of die Blou Bulle – of jy like dit, of jy fokken háát dit.

Maar, soos die wyse Bob Dylan gesê het: “Come mothers and fathers throughout the land and don’t criticize what you can’t understand. Your sons and your daughters are beyond your command, your old road is rapidly agin’. Please get out of the new one if you can’t lend your hand, for the times they are a-changin'” ♫Whub whub whub!♫

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"