Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Wolverine – Trailer

Wolverine is terug en die keer fok hy goed in Japan op. Ek is ‘n comic book movie geek en kyk meeste van hulle en as ek so kyk na die trailer vir The Wolverine wil dit vir my voorkom asof die een ook nie iets is wat ek gaan mis nie. Infact, ek kan nie wag om die fliek te kyk nie.

The Wolverine Poster

Maar moet nie kommer nie dames, Hugh Jackman sorg dat daar iets is vir al die dames wat die saam hulle mans The Wolverine gaan kyk ( Ja mans, as jy een van daai ouens is met highlights in sy hare is die fliek nie vir jou nie). Ja, soos elke keer wys Hugh lyf. Ek is meer opgewonde oor die goed wat hy gaan opfok.

Gaan die die beste Wolverine fliek nog wees?

You may also like...

1 Response

  1. May 22, 2013

    […] 22May/130 […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *