Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Open Grave Trailer

Open Grave

Jy word wakker in ‘n oop massa graf saam met ander lyke en dan is daar zombies. Ek weet nie regtig wat hier aangaan nie. Die trailer verduidelik nie heeltemal wat aangaan nie. Dit is beter so, trailer spoil deesdae vir my te veel oor die fliek. Wat ek wel weet is dat Sharlto Copley in Open Grave is en dat hy die een is wat wakker word in ‘n graf. Sharlto Copley is een van Suid-Afrika se suksesvolste akteurs op ‘n internationale vlak. Hy was in District 9 en The A-Team. Jy kan selfs as jy ‘n cool fliek idee het dit vir Mnr. Copley stuur en hy sal daarna kyk. Gaan loer na sy website.

Ek hou van die idee van die fliek. Ek hou van zombie movies en stories. Wat dink jy?

You may also like...

2 Responses

  1. pisgesig says:

    Ek verstaan nie die hele zombie fad so lekker nie. Maar ek is bly Copley doen so goed – mej The-ron se hele sell-out hol

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Feite bra, daardie Benoni bitch kan loop naai

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *