Vrydag Bederf hou jou kalm
Ek het nog net een keer die fout gemaak om 'n Vrydag Bederf te skip. Om te sê dat julle unhappy was met my besluit is 'n understatement. Dus sal ek my bes probeer om nie weer 'n Vrydag Bederf te mis nie. Die naweek lê voor. Lekker party saam jou buddies. Daar word ook die naweek 'n nuwe podcast ge-record, kyk uit vir dit volgende week.
Geniet die week se Vrydag Bederf.













Vrydag Bederf soos klokslag
Die week los ek julle met die Vrydag Bederf en ons kompetisie om vir jou en 'n buddy kaartjies te wen na Sowing the Seed. Jy kan hier inskryf: Sowing the Seeds kompetisie.
Geniet die week se Vrydag Bederf.













Rosie Jones: Dit is alles in haar oë, ek sweer
Laas week het Rosie Jones 'n verskyning gemaak in die Vrydag Bederf. Sy is 'n glamour model uit Engleand. Ek het so paar tweets gekry wat gevra het dat ek 'n feature op haar doen die week en dit was net 'n plesier. Rosie roer iets in my, dit moet haar oë wees. As jy by die werk is wees maar versigtig; daar het so hier en daar 'n nipple deur geglip. Voor jy nou grens oor iets wat 100% natuurlik is en wat almal op een of ander stadium in hulle lewe gaan sien, save it. Nipples is cool.
As jy vir Rosie Jones Google Image search sal jy sien dat sy glad nie onbekend is nie. Ek dink sy kwalifiseer as 'n gevaaalike dame.










Vrydag Bederf met Rosie Jones
Dit is amper tyd om van die week se sorge te vergeet. Voor ons dit doen is dit wel tyd vir die Vrydag Bederf. Die eerste foto van vandag se Vrydag Bederf is van Rosie Jones, sy is 'n baie gevaaalike dame. Miskien as julle so baie van Rosie hou soos wat ek doen, dan sal ek 'n special feature post doen oor haar volgende week. laat weet maar wat julle dink in die comments.
Update: Rosie se feature, soos belowe
Dankie vir die van julle wat help om vir Hans Drom op sy plek te sit, gevaaalik.com se lesers is die bad asses van die Suid-Afrikaanse internet. As jy die onnosel comment wat hy gelos het op Youtube gemis het, moet nie kommer nie, ek het 'n screenshot gevat en dit is op die gevaaalik.com Facebook page.
Geniet die week se Vrydag Bederf.












Vrydag Bederf heel eerste
Vandag doen ons die Vrydag Bederf heel eerste. Wat kon jy die week moontlik gemis het hier op gevaaalik.com? Hier is vir jou 'n vinnige recap lysie:
- Maandag het ons 'n verrassing gekry met die dames se perspektief
- Dinsdag 'n Anderson Silva knockout highlights video
- Woensdag die Stoute Boudjies om op te maak vir Ruan de Waal wat ons probeer doof maak
- Donderdag het ons Black Sabbath se nuwe single ontdek
Geniet die week se Vrydag Bederf. Sien julle nou nou met 'n nuwe podcast.











‘n Dame se Perspektief
Dit is Maandag en na ons die naweek Ant se bachelors behoorlik gevier het, dink ek dit is tyd dat ons weer bietjie perspektief kry. Die dames se perspektief, eintlik. Dus dink ek moet ons ouens, en selfs die dames ook, tyd vat om agteroor te sit en bietjie te dink oor die vroulike perspektief van die lewe. Dit is 'n goeie manier om jou week te begin.










