Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf vir mense wat moeg is

Ek is gatvol. Nie eers ‘n bietjie nie. Baie gatvol. Vir amper alles. Ek is erg oor die lockdown. Om te kla daaroor gaan verseker nie help nie. ‘n Facebook status update gaan jou verker nie laat beter voel nie, en die linkes wat jy gaan kry en die simpel comments word gelos deur mense wat fokol beter het om te doen met hul tyd as sit en boer op Facebook nie. Met ander woorde, nie die tipe mense wat jy te veel waarde moet heg aan hulle opinie of insette nie. Miskien sal die Vrydag Bederf help.

Volg gevaaalik.com op Instagram.

Geniet die Vrydag Bederf.

Jy kort nuwe hemde. Kry nou die official GVLK hempies vir mans en vrouens by komedieshop.com.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *