Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf en nuwe hemde!

Hos ja! Die Vrydag Bederf, nou, want ek kan. Dit en ek het die tyd gevat gisteraan om te sit en hierdie Vrydag Bederf vir jou aan mekaar te slaan, vir jou. Ek het ook nuwe hemde geluanch. Jy het dit seker gesien op die gevaaalik.com Instagram. Indien jy nie het nie, gaan check dit uit. Meer info oor die nuwe reeks hemde sal volgende week in ‘n post hier op gevaaalik.com verskyn.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Kry jou eie “Kalm soos ‘n daggawalm” hemp net op komedie.co.za. Beskikbaar in wit, swart en grys.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *