Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf voor jy skree

Soms vergeet ek hoe opgewerk mense raak wanneer dinge nie gaan soos hulle wil hê dit moet gaan nie. Soos wanneer die Vrydag Bederf nie verskyn wanneer hulle dit verwag het nie, of wanneer hulle dink die Stoute Boudjies kom tot ‘n einde. Meeste van julle is moerse nice en drop ondersteuning via die comments, emails of Instagram DMs. Moet ook nie vergeet van die legends wie foto’s instuur via Facebook messenger nie.

Die feit van die saak is dat ek doen wat ek wil met gevaaalik.com, maar dit is altyd gaaf om feed back te kry van die savages wat julle is. Onthou net altyd dat hoe meer jy gevaaalik.com ondersteun hoe groter is die kans dat ek sal kan by hou met al die content wat jy verwag om te sien op sekere dae van die week. Hel, miskien kan ek iemand so paar rand betaal elke maand sodat hulle my help. Koop dus ‘n official GVLK hempie en gaan na Cape Ape en bederf jouself met sade. Dan help jy gevaaalik.com sommer op dieselfde tyd sonder dat jy eers probeer.

Geniet die laat edition van die Vrydag Bederf.

Koop ‘n official GVLK hempie op komedie.co.za.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *