Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Teaser Vrydag Bederf

Die week vlieg. Ek deel teasers van die nuwe GVLK t-shirt designs op gevaaalikdotcom se Instagram stories vir die volgende 10 dae. Die nuwe hemde sal beskikbaar wees vanaf 1 Februarie 2020, so hou jou oë oop.

Geniet die Vrydag Bederf.

Who you gonna call? DIE POLISIE. Maak net seker jy doen dit in jou GVLK hemp, net beskikbaar by komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *