Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

19Apr/130

By Odin, dis die Vrydag Bederf

Posted by Ruan Stix Fourie

As jou ore nog nie vandag gebloei het nie kan jy na die video kyk. Of jy kan net hier bly en die Vrydag Bederf check voor jy jou naweek aanpak. Onthou ook dat more 4/20 is en daar gebeur cool goed in Johannesburg.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20130419

Vrydag Bederf 20130419 (2)

Vrydag Bederf 20130419 (3)

Vrydag Bederf 20130419 (4)

Vrydag Bederf 20130419 (5)

Vrydag Bederf 20130419 (6)

Vrydag Bederf 20130419 (7)

Vrydag Bederf 20130419 (8)

Vrydag Bederf 20130419 (9)

Vrydag Bederf 20130419 (10)

Vrydag Bederf 20130419 (11)

Vrydag Bederf 20130419 (12)

Vrydag Bederf 20130419

12Apr/130

Niks oor behalwe die Vrydag Bederf

Posted by Ruan Stix Fourie

Ons sluit die week af met die Vrydag Bederf. Ja die naweek lê voor en ek weet jy kan nie wag om by die werk weg te kom nie. Dankie vir al die dames wat foto's in stuur vir die Vrydag Bederf, julle is awesome.

Ek het 'n general standing Metallica kaartjie wat ek moet verkoop oor ek te armgat is om te kan vlieg na die Kaap vir so paar dae. Die ticket is vir die show op 24 April 2013 by die Belville Velodrome. Ek het R595 betaal vir die ding, maar die prys is onderhandelbaar. As jy belangstel laat 'n comment hier onder en ek sal jou mail. Of jy kan my deur middel van @gevaaalikdotcom op Twitter in die hande kry. So as jy iemand ken wat 'n ticket kort, stuur hom/haar in my rigting.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20130412

Vrydag Bederf 20130412 (2)

Vrydag Bederf 20130412 (3)

Vrydag Bederf 20130412 (4)

Vrydag Bederf 20130412 (5)

Vrydag Bederf 20130412 (6)

Vrydag Bederf 20130412 (7)

Vrydag Bederf 20130412 (8)

Vrydag Bederf 20130412 (9)

Vrydag Bederf 20130412 (10)

Vrydag Bederf 20130412 (11)

Vrydag Bederf 20130412 (12)

5Apr/133

Vrydag Bederf in die kort week

Posted by Ruan Stix Fourie

Dit is gelukkig al klaar Vrydag. Goeie nuus vir ons almal. Die eerste drie foto's in vandag se Vrydag Bederf in net 'n reminder om vir Yolandi Malherbe te gaan stem in die SA Swimsuit Model Search kompetisie. Gaan sommer nou na haar profile page en gaan click op die vote knoppie. Die eerste twee foto's is geneem deur Andre Campher.

Dankie aan al die dames wat aanhou foto's in stuur. Julle maak my werk vir my aansienlik makliker. Mail jou foto's na stix[at]gevaaalik.com, vervang net die [at] met 'n @ voor jy die mail probeer stuur.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (3)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (2)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (4)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (5)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (7)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (8)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (9)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (10)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (11)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (12)

30Mar/130

Vrydag Bederf op ‘n Saterdag

Posted by Ruan Stix Fourie

Soos meeste ander mense het ek gister gevat om so min moontlik te doen. Ongelukkig het dit gelei daartoe dat die Vrydag Bederf ook nie gister verskyn het nie. Die goeie nuus is dat jy nogsteeds die Vrydag Bederf gaan kry, al is dit 'n dag laat.

As jy die week se Stoute Boudjies gemis het, moet jy nou gaan kyk. Yolandi Malherbe het 'n draai kom maak en vir ons twee foto's gebring.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20130330

Vrydag Bederf 20130330 (2)

Vrydag Bederf 20130330 (3)

Vrydag Bederf 20130330 (4)

Vrydag Bederf 20130330 (5)

Vrydag Bederf 20130330 (6)

Vrydag Bederf 20130330 (7)

Vrydag Bederf 20130330 (8)

Vrydag Bederf 20130330 (9)

Vrydag Bederf 20130330 (10)

Vrydag Bederf 20130330 (11)

Vrydag Bederf 20130330 (12)

22Mar/131

Vrydag Bederf soos ‘n spoon full of sugar

Posted by Ruan Stix Fourie

Vrydag Bederf help om die medisyne te laat af gaan. Jy kan nou ontspan want die week is verby en die naweek lê voor. Ek gaan dus nie vandag jou tyd mors met baie woorde nie. Om vandag by die werk te wees is al klaar genoeg van 'n mors van tyd.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

15Mar/130

Vrydag Bederf soos vreugde in ‘n blik

Posted by Ruan Stix Fourie

Dit is Vrydag. Twee redes om bly te wees. Eerste, Vrydag Bederf, jy gaan nou na dit kyk en dit is 'n goeie rede om bly te wees. Tweede, dit is Vrydag en die begin van die naweek. Die naweek beteken lekker kuier saam met vriende, RAMfest Saterdag en rustig wees. Dit is ook nice vir die van ons wat nie oor naweke werk nie.

As jy by RAMfest was in die Kaap of as jy die naweek na die RAMfest in Johannesburg gaan, onthou om in te skryf vor on Monster Hamper kompetisie.

Dankie aan al die gevaaalike dames wat vir ons foto's stuur en ook die ouens wat vir ons foto's stuur van hulle dames. Al kies meeste van julle om annoniem te bly, geniet ons dit steeds meer om foto's van Suid-Afrikaanse dames met ons lesers te deel. As jy vir ons 'n foto wil stuur kan jy die foto gesu mail na stix[at]gevaaalik.com, vervang net die [at] met 'n @, duh!

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf 20130315 (3)

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Vrydag Bederf

Page 2 of 2412345...101520...Last »
Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers