Stoute Boudjies al klaar
Kan jy glo ons is al by Woensdag? Die Stoute Boudjies is weer bietjie laat. Wat kan jy maak? Die lewe gebeur en soms kom ek nie by goed uit wanneer ek daarby wil uitkom nie. Vandag is een van daardie dae.
Geniet die week se Stoute Boudjies.