Stoute Boudjies is nie iets wat jy wil mis nie
Die maklikste manier om seker te maak jy mis nooit ‘n Stoute Boudjies nie, is teken op vir ons weeklikse nuusbrief en dan kry jy elke Vrydag ‘n e-mail met alles wat die week op gevaaalik.com verskyn het. Spiff nê? Anders as dit kan jy ons natuurlik volg op Twitter en ons Facebook page like, dan hou ons jou daar ook in die loop.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Die nuutste gevaaalik.comedy Podcast is live! #59 – Stacy’s Mom waar ons praat oor MILFs
Ou Stix jyt jouself weer oortref met die soute boudjies uitgawe, te mooi !