Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vakansie is oppad Stoute Boudjies

Baie van ons gaan al amper op vakansie. Volgende week die tyd gaan baie van julle savages reeds op vakansie wees. Ek gaan probeer om deur die vakansie tydperk gevaaalik.com besigheid te laat verloop soos normaal, maar ek moet erken dat daar dalk bietjie minder aksie gaan wees as wat jy gewoond is aan.

Vir nou stel ek voor jy luister na die nuutste episode van die gevaaalik.comedy podcast. Gebruik sommer jou baas se data en download die ding na jou foon toe sodat jy dit later kan luister oppad huistoe.

Om op hoogte te bly, teken net op om ons nuusbrief te kry en jy sal al die nodige gevaaalik.com nuus in jou inbox kry op ‘n Vrydag.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20150912 (2)

Stoute Boudjies 20150912 (3)

Stoute Boudjies 20150912 (4)

Stoute Boudjies 20150912 (5)

Stoute Boudjies 20150912 (6)

Stoute Boudjies 20150912 (7)

Stoute Boudjies 20150912 (8)

Stoute Boudjies 20150912 (9)

Stoute Boudjies 20150912 (10)

Stoute Boudjies 20150912

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *