26Oct/110
Beste album covers ooit
Ouens en vrouens, brace yourself. Die volgende post het nie woorde nodig nie. Hier is 'n paar van die beste album covers uit die verlede.
20Oct/110
Bliksem hulle
Piele vir die bra wat hierdie foto geneem het. Ek dink dit het meer as net ballas gevat.
18Oct/110
Die reënboog-roomys
Hierdie is nie die tipe roomys waaraan jy dink as jy "reënboog-roomys" hoor nie. Die outjie is te koop in Australië. Seker vir die Ausies wat so hard in die hol genaai is deur die Kiwi's die afgelope naweek.















