Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Saterdag Random Gevaaalikhede

Eskom het my gister geskroef uit ‘n hele dag se internet. Vir iemand wat onder deadlines werk is ‘n dag sonder krag nie goed nie. Veral nie wanneer jy weet dit gaan veroorsaak dat jy oor die naweek gaan moet probeer werk nie, so tussen die kinderpartytjie, verjaarsdag partytjie en familie-byeenkoms deur. Daarom kry jy nou eers die Random Gevaaalikhede. Selfs die Gevaaalik Nuusbrief is nog oppad inboxes toe.

Dankie ook vir al die foto’s. As jy foto’s het wat jy wil instuur, email dit na gevaaalikdotcom@gmail.com toe.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Loading…

As jy R699 of meer spandeer kan jy R100 af kry as jy coupon code ‘STIX’ gebruik by sabewell.co.za

Bewell SA Wooden watches and sunglasses

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *