Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die groot nood van Random Gevaaalikhede

Sondag is moerdersdag. Wanneer jy ‘n pa word, dan is daar skielik ‘n ekstra ma wat jy voor moet moedersdag geskenke kry ook. Ek is so kak met geskenke koop. As jy vir jou baby momma of jou ma ‘n befokte gekenk wil kry die jaar, wat van ‘n accessory gemaak uit bamboo of hout? Soos ‘n sonbril of ‘n horlosie? As jy by Bewell SA R699 of meer spandeer kan jy R100 afslag kry deur die coupon code STIX te gebruik! Luuks.

Moet nie hierdie jaar weer ‘n bos blomme en sjokelades vir jou ma gee nie. Sy verdien beter as dit vir al die jare wat sy agter jou gat aan moes loop.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

As jy R699 of meer spandeer kan jy R100 af kry as jy coupon code ‘STIX’ gebruik by sabewell.co.za

Bewell SA Wooden watches and sunglasses

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *