Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

30Jan/120

Maandag raak beter

Posted by Ruan Stix Fourie

Nie oor jy kan huis toe gaan nou nie. Nee, ons het nog nie soveel krag nie. Hopelik kan so paar van die foto's jou laat lag.

24Jan/120

Funny Haha

Posted by Ruan Stix Fourie

Stuur gerus  vir ons jou funny pics. Dalk sien jy dit nog hier op gevaaalik.com.

8Dec/110

“Piel” is snaaks, want ons is almal nog 12

Posted by Ruan Stix Fourie

Thanks aan @andrerankin wat hierdie foto aan ons gestuur het deur ons twitter. André wou weet hoekom sulke goed hom altyd laat lag. (Ons lag ook daarvoor, André.) Ek dink dit is omdat ons almal nog 12 jaar oud is.

17Nov/110

Sy het die regte idee

Posted by Ruan Stix Fourie

Die spanning loop hoog so op 'n Donderdag middag. Vir baie is dit erg, ek is rustig. Kry vir jou girl een van die vir "training". Dan loop jy ook een van die dae met 'n moerse smile op jou gevreet.

11Nov/110

Lekkerste Lamb Packs ooit

Posted by Robbies

Ek stel voor jy kry joune voor dit uitverkoop. Kyk die klein geskryf bo waar daar staan "Lamb Packs"

11Nov/1113

Zef, vreemd, snaaks en mooi

Posted by Ruan Stix Fourie

Net so paar foto's om jou Vrydag reg te begin. 'n Paar is deur Robbies geneem, een is deur my geneem en een deur my verloofde. Welkom by Vrydag. Naweek, hier kom ons.

Page 4 of 8« First...23456...Last »
Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers