Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gaan huistoe met Random Gevaaalikhede

Die dag het sy gat gesien. As jy nog by die kantoor is, is dit nou tyd dat jy jouself so gou as moontlik daar weg kry. Of jy moet die laaste paar minute brand terwyl jy probeer besig lyk. Die Random Gevaaalikhede is perfek om jou te help besig lyk vir so paar minute. As jy iets snaaks het om vir gevaaalik.com te stuur, stuur dit gerus na gevaaalikdotcom@gmail.com en dan gooi ons dit in die Random Gevaaalikhede.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *