Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

1Apr/120

Wil jy dalk met C-SA vlieg?

Posted by Joe

Admittedly nie die beste naamkeuse vir 'n airline nie.

28Mar/120

Werk suig en om te lag help

Posted by Ruan Stix Fourie

Jy sit by die werk. Jy is in 'n kak mood. Ons is hier om te help met so paar snaakse goed. So sit agteroor en ignore jou baas vir vyf minute en lag bietjie.

8Mar/120

Glimlag Donderdag

Posted by Ruan Stix Fourie

Net so paar foto's om jou te laat smile. Die naweek is om die draai. Dan is dit weer party, party, party. Vir party van ons. Ha, see what I did there.

21Feb/120

Lag al die pad huis toe

Posted by Ruan Stix Fourie

Net so paar snaakse foto's wat ek bymekaar gemaak het oor die net.

8Feb/121

Lag Stoute Boudjies is oppad

Posted by Ruan Stix Fourie

Die week is halfpad. Ek dink ons almal verdien 'n bier. Of 'n joint. Nes jy verkies. Ontspan net en lag bietjie saam met ons dan later vandag kyk jy na die Stoute Boudjies. Ok, check julle oor so rukkie vir die weeklikse Stoute Boudjies.

31Jan/120

Snaaks bly snaaks

Posted by Ruan Stix Fourie

Weereens so paar foto's om 'n smile op jou gevreet te sit. Stuur gerus enige van jou snaakse foto's aan ons.

Page 3 of 812345...Last »
Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers