Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Rebrand Random Gevaaalikhede en ‘n Vitamin geheime video

Vir meer as 8 jaar het gevaaalik.com dieselfde logo gehad. ‘n Eenvoudige en eintlik baie kak looking logo wat ek self gemaak het. Was regtig niks fancy nie, net die naam van die site in die Magneto font. Na meer as 8 jaar is dit seker tyd om dit bietjie te laat gaan, en te rebrand met iets bietjie meer modern. Dit het reeds begin toe my t-shirts op komedie.co.za begin verkoop het, want toe kry die GVLK hempies die nuwe branding. Vandag het ek die nuwe branding op gevaaalik.com self ook gesit. Wat dink jy daarvan?

DIe week se geheime video is ‘n classic Incubus song. “Vitamin” is van Incubus se 1997 album S.C.I.E.N.C.E. Indien jy ooit ‘n sogenaamde Incubus fan ontmoet, en hy/sy stel voor dat enige ander Incubus album as S.C.I.E.N.C.E. die beste Incubus album is, dan kan jy maar weet hy isnie regtig ‘n Incubus fan nie. Hy is een van daardie poser assholes en dink tien teen een Morning View is Incubus se beste album. Gross.

Geniet die Random Gevaaalikhede en die “Vitamin” vir die dag.

https://www.youtube.com/watch?v=Fi_HnGx0t1Q

Klik ‘n advertensie en helpom gevaaalik.com se hosting vir nog ‘n jaar te betaal. Kan ons meer as 29 klikke kry op een dag?Lyk my nie so nie.

Loading…

Al die info oor sade kry in Suid-Afrika is hier, vir jou.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *