Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

7May/120

Gevaaalike lesers deel met ons

Posted by Ruan Stix Fourie

Hierdie is hopelik die eerste van nog baie "Gevaaalike lesers deel met ons" posts op gevaaalik.com. As jy wil weet waarheen om jou foto's te stuur, loer gerus na ons KONTAK ONS page. Jy kan ons ook deur Twitter of ons Facbook page in die hande kry. Dankie aan almal wat vir ons iets stuur. As jy deur e-mail iets stuur, merk asseblief duidelik waarvoor jy dit stuur  in die e-mail se subject line. As jy 'n gevaaalike dame is wat 'n foto deel vir die Vrydag Bederf of Stoute Boudjies, sit net "Vir Vrydag Bederf" in die subject line. Anders mag ons dalk jou e-mail mis. As jy 'n groter weergawe van die foto's hier onder wil sien, click net op die foto wat jy groter wil sien.

Dankie aan Elsa wat hierdie een vir ons gestuur het.

Dankie aan Arnold wat die screenshot van Kurtley Beale vir ons gestuur het. Kurtley kon nie glo sy span verloor teen die pienk Bulle nie.

Dankie aan Christo vir hierdie een. Iets sê vir my die lat gaan nou minder draties kap.

Dan is daar ook die video wat Tryn vir ons gestuur het van 'n ou wat Dubstep met sy mond.

7May/123

Bad Parenting 101

Posted by Ruan Stix Fourie

Party mense moet nie kinders hê nie, never mind die verantwoordelikheid om 'n kind groot te maak tot 'n verantwoordelike volwassene nie. Die persoon wie se dogter hierdie is (ja, ek praat van die een aan die linkerkant ook, maar meer oor die een wat regs is, want daar is nog hoop vir haar) is duidelik een van daardie mense wat nie 'n kind moet hê of die verantwoordelikheid moet kry om 'n kind groot te maak nie.

26Apr/124

Regte Lewe Barbie

Posted by Ruan Stix Fourie

Die jong dame het op die kraakvars ouderdom van 21 haar lewensdroom bereik. Na menigde operasies lyk sy soos Barbie. Ja jy lees reg, Barbie die pop.  Valeria Lukyanova (link na haar Facebook waar jy nog duisende foto's van haar kan sien) is van die Ukraine. Blykbaar is daar niks om te doen in die Ukraine behalwe om simple drome te hê nie. As sy maar net al daardie ambiesie in iets goed in gestoot het, soos om 'n beter tiepe kondoom te ontwikkel wat nie jou hande laat stink nie.

Ek was nog nooit een vir vreeslike maer meisies nie. Ek like meer die Katy Perry vorm. Maar die is nie regtig maer nie, dit is belaglik. Of is dit net ek, wat dink julle?

26Apr/121

Hoe om soos ‘n doos te parkeer

Posted by Ruan Stix Fourie

Gewoonlik doen ek nie sulke goed nie, maar die persoon verdien niks minder nie. Jy parkeer soos 'n kont, jou kont! Ek hoop jy kry 'n vreeslike kramp in jou hol terwyl jy bestuur.

20Apr/123

Google skree nie vir die Bloubulle nie

Posted by Ruan Stix Fourie

Google Translate is 'n funksie van Google wat jou kan help as iemand jou vloek in 'n taal wat jy nie verstaan nie. As jy na die link gaan en jy kies Afrikaans na Engels vertaal en dan tik jy "Ek is tog 'n Bloubul" kry mens 'n intresante resultaat. Ek het so idee dat baie mense van die post gaan hou en baie Bloubul supporters nie daarvan gaan hou nie. Thanks aan Anthony Kaplan wat die een onder my aandag gebring het.

As jy nie glo dat die waar is nie gaan na Google Translate en probeer dit self.

10Apr/122

Pimp My Ride – Orania styl

Posted by Ant

Een van die vele aanloklikhede wat Orania bied is die uitmuntende motorvoertuig-transformasies soos hierdie sweet ride.

Page 2 of 812345...Last »
Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers