Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede en ‘Making of’ geheime video

As jy nie Fortnite speel nie, en jy weet nie wat Apex Legends is nie, dan sou jy in elk geval nie Flashgitz se nuwe video verstaan het nie. Ek stel voor jy kyk ‘Apex cucks Fortnite‘ en dan kan jy die making of kyk hier onder as die week se geheime video? Hoekom deel ek dit met jou? Ek weet nie eintlik nie. Hoekom nie? Ek like Flashgitz, en dink die feit dat Tom en Don probeer animation hul lewens maak is cool. Plus, dit is snaaks.

Geniet die Random Gevaaalikhede en geniet die geheime video.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *