Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Internet vol Random Gevaaalikhede

Die internet is soos ‘n comedy delivery system. Ja, goddank ek is nie deel van ‘n WhatsApp group waar my aandag elke 5 minute na my foon toe getrek word omdat nog iemand ‘n meme of grap gestuur het nie. Maar jy sal nooit ‘n te kort hê aan lag as jy die internet kan gebruik nie. Dankie vir die van julle wat snaakse foto’s neem en dit vir ons stuur. Dankie vir die van julle wat goed wat snaaks is op die internet sien en dit dan vir ons stuur. Stuur jou foto na gevaaalikdotcom@gmail.com. Dan sien jy dalk jou foto in die internet snaaksigheid versameling wat die Random Gevaaalikhede is.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

random-gevaaalikhede-20160915-2

random-gevaaalikhede-20160915-3

freedom-nasionale-braaidag

Maak seker jy is reg vir Nasionale Braaidag. Hier is so paar tips vir jou om in gedagte te hou.

random-gevaaalikhede-20160915-4

random-gevaaalikhede-20160915-5

random-gevaaalikhede-20160915-6

random-gevaaalikhede-20160915-7

random-gevaaalikhede-20160915-8

random-gevaaalikhede-20160915-9

Wat maak jy as jou kar gaan staan langs die pad? Saam met King Price versekering vir jou kar kry jy “King Price Assist” sodat jy net ‘n oproep weg is van hulp. Los jou naam en nommer hier en kry ‘n quote wat tien teen een goedkoper gaan wees as die versekering wat jy tans het.

random-gevaaalikhede-20160915

random-gevaaalikhede-20160915

random-gevaaalikhede-20160915

You may also like...

7 Responses

  1. Van says:

    Die ineternet is soos ‘n comedy delivery system. Ja, goddank ek is nie deel van ‘n WhatsApp group waar my aandag elke 5 minute na my foon toe getrek work jo speling is lag wekent

  2. nieVannie says:

    Not sure if troll or retarded…

  3. Kyuss says:

    Hey Van, voor jy comment op iemand anders se spelling maak seker jy het nie n duissend spelfoute in jou sin nie anders lyk jy soos n poes.

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @Kyuss en nieVannie: Van is ‘n troll. ‘n Patetiese loser en lafaard wat wegkruip agter ‘n skuilnaampie al het hy ‘n obsessie met my. So ver ek kan verstaan is hy ontsteld omdat hy nog fokol met sy lewe bereik het. Ignore hom, hy is ‘n nikswerd lafaard.

  5. Vannhh says:

    @Ruan : Natuurlik het hy nog niks bereik nie, die fokker is seker net 7 jaar oud.

  6. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Kom ons wees eerlik: Dit gaan moeilik wees vir hom om iets te bereik aangesien hy heeldag net kan dink aan my en wat ek doen. Hy “haat” my, maar is daagliks op die site en vat die tyd om my elke nou en dan te laat weet hoeveel hy my “haat”. As ek die middelpunt van jou heelal is, dan het jy regtig fokol om voor te lewe.

  7. Vannhh says:

    @Ruan: Dit klink vir my asof dit dieselfde geval is wat mens ervaar wanneer jy kyk na n closet homophobe. Hy “haat” jou maar ek dink hy loop dalk rond met n chubby elke keer wat jy n post maak. Alternatiewe weergawe van daai stalker dude in die Blades of Glory movie miskien?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *