Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Laat die wiele draai met Random Gevaaalikhede

Die WhatsApp (0788452709) boodskappe en emails hou aan inrol en baie mense wil weet hoe hulle gevaaalik.com kan help?

“Met wat kort gevaaalik.com nogal hulp?” hoor ek jou dink.

Wel, die ding vat meer tyd om te bestuur as wat jy dink, maar gelukkig vir ons lesers en luisteraars is dit verniet. Ongelukkig vir ons beteken dit dat gevaaalik.com nie geld maak van ons daaglikse besoekers nie. Een manier hoe jy kan help is deur iets te koop in die gevaaalik Merch Shop. As jy nie via die internet-winkel wil koop nie kan jy ons altyd email by gevaaalikdotcom@gmail.com om jou bestelling meer manually te plaas. Koop ‘n hemp, koop ‘n beursie of kom saam op die gevaaalik Adventure na Mosambiek en help om ons wiele aan die draai te hou.

As jy nie geld het om te spandeer nie, deel net die link na ‘n gevaaalik.com stukkie op jou Facebook of stuur dit na jou vriende via WhatsApp.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Randella Beursies is tans op special in die gevaaalik Merch Shop! Spaar vir jouself R50 op elke beursie!

 

Die Phillip die Pynappel hemp is net beskikbaar in die gevaaalik Merch Shop.

You may also like...

3 Responses

  1. ashleybrownsa says:

    Lag ek my nou binne my poes vir die Karlien post!

  2. Vannhh says:

    “Weet Karlien van Jaarsveld dat jou hart nie in jou kop sit nie? Weet sy dat jou brein en jou hart twee verskillende organe is? Wie probeer jy flous Karlien?”

    ‘n Beter vraag sal wees wanneer gaan Bobby ophou deur sy oe pis op nasionale tv? Ja Bobs, ons weet jy wil ook wys jy het n hart, maar dis redelik fucked up om publicity te bly trek van ander mense se hardships.

  1. February 22, 2017

    […] Geniet die week se Stoute Boudjies, en as jy nog nie hier was die week nie gaan loer na Maandag se Random Gevaaalikhede. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *