Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Moet nooit ‘n Random Gevaaalikhede mis nie

Hoekom sal jy enigsins Random Gevaaalikhede wil mis? Deur ons weeklikse nuusbrief elke Vrydagoggend te kry, sal jy sonder enige moeite van jou kant maklik alles kan volg wat deur die week op jou gunsteling Afrikaans website gebeur het. Moet nie kommer nie, ons gaan jou ook nie spam nie. Een mail per week en dan laat ons jou natuurlik ook eerste weet van enige cool shit wat ons eerste aan ons lojale fans wil gee. Jy het dit nie by my gehoor nie, maar daar is limited edition t-shirts en ook panties oppad. As ek sê limited edition dan praat ek van minder as die hoeveelheid mense wat ons daar na regs al laat weet het watse site t-shirt hulle dra.

Waarvoor wag jy? Maak seker jy kry ons nuusbrief.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160811 (7)

Het jy ‘n snaakse foto geneem wat jy met soveel mense as moontlik wil deel? Stuur dit sommer na gevaaalikdotcom@gmail.com dan deel ons dit met almal wat die Random Gevaaalikhede check.

Random Gevaaalikhede 20160811

Random Gevaaalikhede 20160811

Random Gevaaalikhede 20160811 (10)

Vir Vrydag Bederf, loer sommer hier.

Random Gevaaalikhede 20160811 (9)

Random Gevaaalikhede 20160811 (8)

Random Gevaaalikhede 20160811 (6)

Ek hoor wat jy sê, jy is meer ‘n Stoute Boudjies tipe mens.

Random Gevaaalikhede 20160811 (5)

Random Gevaaalikhede 20160811 (4)

Random Gevaaalikhede 20160811 (3)

Random Gevaaalikhede 20160811 (2)

Kort jy iets nuut om te download en te kyk? Hier is vir jou so paar voorstelle: 4 Animated TV series wat jy moet kyk.

Rick and Morty South Africa

You may also like...

1 Response

  1. Vannhh says:

    Daai Budweiser ad sal goed kan werk vir ‘n Durex advertensie. Jy het dalk nie alkohol nodig nie, maar n reënjas sal definitief nodig wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *