Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Lieflik Random Gevaaalikhede

Gisteraand was ek en Sven by die Beerhouse Centurion vir gratis bier en kos. Ek het ‘n ligte hoofpyn vanoggend wat net nie wil weg nie. Mens kan dit seker verwag as daar free bier is. Die Random Gevaaalikhede is dus laat, maar nou kan jy dit sommer geniet op hierdie Vrydagoggend.

Onthou om aan te hou jou snaakse, cool of sexy foto’s te WhatsApp na 0788452709 om dit op gevaaalik.com te laat verskyn.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

random-gevaaalikhede-20161124-2

random-gevaaalikhede-20161124-3

random-gevaaalikhede-20161124-4

beerhouse-centurion

So paar foto’s wat ek geneem het gisteraand by Beerhouse Centurion. Die foto kom van my Instagram af.

random-gevaaalikhede-20161124-5

random-gevaaalikhede-20161124-6

random-gevaaalikhede-20161124-7

random-gevaaalikhede-20161124-8

random-gevaaalikhede-20161124-9

random-gevaaalikhede-20161124-10

random-gevaaalikhede-20161124-11

afrikaanse-star-wars-battle-front

Trek so paar biere nader, of gooi vir jou ‘n brannas en coke en join ons vanaand op die Star Wars Battlefront waar ons gaan oorneem in Afrikaans. Ons begin 20:00 speel. Sluit aan by Xbox South Africa Club en gaan click daardie “I’m Interested” knoppie in die Looking for Group afdeling van die club sodat jy vanaand saam ons in Afrikaans Strom Troopers kan vermoor.

random-gevaaalikhede-20161124

random-gevaaalikhede-20161124

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *